Altenburg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Altenburg
Altenburg Kornmarkt.jpg

Kaart Wapen
Altenburg in ABG.png
Altenburg coa.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Flag of Germany.svg Duitsland
 Deelstaat Flag of Thuringia.svg Thüringen
 Koördinate 50°59′N 12°26′O
 Stigting (eerste verwysing) 976
 Stadstatus 1256
 Oppervlak:  
 - Totaal 45,6 vk km
 Hoogte bo seevlak 202 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 34 456
 - Bevolkingsdigtheid 756/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Michael Wolf (SPD)
 Amptelike Webwerf www.altenburg.eu

Altenburg is 'n Duitse stad geleë in die deelstaat Thüringen, 50 kilometer suidwes van Leipzig. Die stad het 34 456 inwoners (2011). Altenburg het bekendheid verwerf deur die kaartspel Skat, wat hier in 1820 uitgevind is.

Eksterne skakel[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Altenburg (kategorie)