AmaZulu FC

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
AmaZulu FC
AmaZulu F.C. logo.jpg
Volle naam AmaZulu Football Club Durban
Stigting 1932
Tuisveld Prinses Magogo Stadion, Durban
Kapasiteit 10 000
Voorsitter Vlag van Suid-Afrika Patrick Sokhela
Afrigter Vlag van Swede Roger Palmgren
Liga Premier Sokkerliga
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

AmaZulu FC is 'n sokkerspan in Durban, wat in die Premier Sokkerliga speel. AmaZulu se tuisveld is die Prinses Magogo Stadion, wat 'n kapasiteit van 10 000 toeskouers het. Die span is in 1932 gestig as die Zulu Royals, wat in 1974 verander is na AmaZulu FC (tussen 2003 en 2006 het die span se naam terug verander na Zulu Royals). Usuthu (die span se bynaam; 'n Zoeloe oorlogskreet) het twee keer die Eerste Afdeling gewen.

Erelys[wysig]

  • Nasionale Eerste Afdeling (2)
2000/01, 2002/03
  • Suid-Afrikaanse Beker
(naaswenner (5): 1972, 1973, 1974, 1990, 2010)