Amersfoort, Mpumalanga

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Amersfoort
Ligging van Amersfoort op 'n kaart (Mpumalanga)
Amersfoort
Amersfoort
Koördinate: 27°00′28″S 29°52′16″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Mpumalanga
Distriksmunisipaliteit Gert Sibande
Plaaslike Munisipaliteit Pixley ka Seme
Stigting 1888
Tydsone SAST (UTC+2)

Amersfoort is 'n klein skaapboerderydorpie in Mpumalanga, Suid-Afrika wat vernoem is na die stad Amersfoort in Nederland. Die N11 nasionale pad gaan deur Amersfoort en is 42 km noord van Volksrust.

Geskiedenis[wysig]

Die dorp het ontstaan toe twee boere grond vir 'n nuwe NG Kerk gemeente geskenk het. Ds Frans Lion Cachet het die gemeente gestig en dit na Amersfoort in Nederland vernoem. Die dorp is in 1888 gestig om die Nederduits Gereformeerde Kerk wat in 1876 gebou is.

Distrik[wysig]

Die distrik is 1 800 km2 groot. Skaapboerdery is die belangrikste bedryf.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Koördinate: 26°58′60″S 28°51′00″O  (Amersfoort)