Amritsar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Amritsar
ਅੰਮ੍ਰਿਤਸਰ (Amrita Saras)
Die Harimandir Sahib in Amritsar.
Die Harimandir Sahib in Amritsar.
Ligging van Amritsar op 'n kaart (Indië)
Amritsar
Amritsar
Ligging in Indië
Koördinate: 31°38′00″N 74°52′00″O
Land Vlag van Indië Indië
Hoogte 218 m (715 vt)
Bevolking (2011)
 - Stad 1 132 761
 - Metropolitaans 1 183 705
Tydsone IST (UTC+5:30)
Poskode 143-001
Skakelkode(s) 91 183
Webwerf: amritsarcorp.com

Amritsar (Panjabi: ਅੰਮ੍ਰਿਤਸਰ; Amrita Saras: "Nektarsee") is 'n stad in die Indiese deeöstaat Panjab, met 1,1 miljoen inwoners. Die Harimandir Sahib in Amritsar is die godsdienstige middelpunt vir Sikhs.