Anadir

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Anadir
Анадырь
Anadir van die hawe af gesien
Anadir van die hawe af gesien
Vlag van Anadir
Vlag
Wapen van Anadir
Wapen
Die ligging van Tsjoekotka in Rusland
Die ligging van Tsjoekotka in Rusland
Ligging van Anadir op 'n kaart (Tsjoekotka)
Anadir
Anadir
Die ligging van Anadir in Tsjoekotka
Koördinate: 64°44′N 177°31′O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Tsjoekotka
Stigting 1889
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Andrei Sjtsjegolkof
Bevolking (2014)
 - Stad 14 029
Tydsone UTC+12:00 (UTC)
Webwerf: http://www.anadyr.org

Anadir (Russies: Ана́дырь; Tjoektjies: Кагыргын, Kagirgin) is ’n hawestad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Tsjoekotka. Dit is geleë aan die mond van die Anadir-rivier en is die mees oostelike nedersetting in Rusland met dorpstatus. Dit is op 21 Julie 1889 gestig as Nowo-Marijnsk en het in 1923 sy huidige naam gekry. Die bevolking in 2014 was 14 029.

Eksterne skakels[wysig]