Anaheim Ducks

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Anaheim Ducks is 'n Kaliforniese yshokkiespan wat in 1993 gestig is deur die Walt Disney maatskappy na die sukses van die fliek The Mighty Ducks in 1992. Hulle naam was oorspronklik die Mighty Ducks of Anaheim.