André Pretorius

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
André Pretorius Sportportaal
Volle naam André Stefan Pretorius
Geboortedatum 29 Desember 1978 (1978-12-29) (35 jaar oud)
Geboorteplek Johannesburg (Suid-Afrika)
Lengte 1,76 m
Gewig 91 kg
Skool Hoërskool Dinamika
Universiteit Randse Afrikaanse Universiteit
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Losskakel
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
1999-2009
2010
2011
2012-
Goue Leeus
Natal Haaie
Goue Leeus
Luiperds
46
7
5
25
(531)
(12)
(51)
(290)
korrek soos op 9 April 2013.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2002-2009
2010
2011
Cats/Lions
Force
Lions
63
0
2
644)
(0)
(16
korrek soos op 9 April 2013.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2002-2007 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 31 171
korrek soos op 29 April 2008.

André Pretorius (1978) is 'n Springbok rugbyspeler. Hy speel gewoonlik losskakel en het ook in twee toetse vir die Springbokke op heelagter uitgedraf. Hy het van 2002 tot 2009 vir die Goue Leeus in die Curriebeker gespeel en van 2002 tot 2009 vir die Cats en later die Lions in Superrugby. In 2007 is hy aangewys as die kaptein van die Lions. Hy is in 2010 uit Suid-Afrika gelok na die Western Force om vir hulle aan die Super 14 deel te neem. Weens beserings het hy nie veel speeltyd gekry nie. Sedert 2012 speel hy weer plaaslik vir die Luiperds in die Vodacombeker en Curriebekerreeks.

Eksterne skakels[wysig]


Springbokrugbyspelers (2007 Rugby Wêreldbeker)

John Smit (Kaptein) - Bakkies Botha - BJ Botha - Gary Botha - Schalk Burger - Jean de Villiers - Bismarck du Plessis - Jannie du Plessis - Fourie du Preez - Os du Randt - Jaque Fourie - Bryan Habana - Butch James - Ricky Januarie - Wayne Julies - Victor Matfield - Percy Montgomery - Johann Muller - Akona Ndungane - Wynand Olivier - Ruan Pienaar - JP Pietersen - André Pretorius - Danie Rossouw - Bobby Skinstad - Juan Smith - Gurthrö Steenkamp - François Steyn - Albert van den Berg - CJ van der Linde - Wikus van Heerden - Ashwin Willemse