André Schwartz

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
André Schwartz
Oorsprong Johannesburg, Suid-Afrika
Beroep(e) Sanger
Aktiewe jare 1988 - nou
Webwerf andreschwartz.co.za
Portal.svg Musiekportaal

André Schwartz is 'n Afrikaanse sanger. Van sy treffers sluit in: Lief vir alles hier, Ritme Deur Die Nag en Ek wil jou nooit weer sien.

Diskografie[wysig]

  • Top Treffers, 2009 SELECT
  • Afrikaanse Goue Stemme, 2008 EMI
  • Love Songs, 2007 SELECT
  • The Musicals, 2005 SELECT
  • Jy Sê Dis Verby, SELECT
  • Maybe With Love, GYPSIE
  • Mors Met My!, 1999 MUSIC PROFILE/EMI
  • Ritme Deur Die Nag, DECIBEL/2004 EMI
  • Kom Terug, DECIBEL/2004 EMI
  • Lief Vir Alles Hier, 1992 DECIBEL
  • André
  • Treffers
  • Jou Alleen
  • Only You
  • Face To Face / Cruel To Be Kind 7", 1988 RPM[1]

Verwysings[wysig]

  1. Vetseun.co.za, besoek op 27 Maart 2010.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]