Andries Ferreira

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Andries Ferreira Sportportaal
Volle naam Andries Stephanus Ferreira
Geboortedatum 29 Maart 1990 (1990-03-29) (24 jaar oud)
Geboorteplek Despatch, Suid-Afrika
Lengte 1,97 m
Gewig 117 kg
Skool Affies
Universiteit Universiteit van Pretoria
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Slot
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2010
2011
Tukkies
TUT Vikings
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2011
2012-
Blou Bulle
Vrystaat Cheetahs
0
3
0
5
korrek soos op 25 Februarie 2013.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2012- Cheetahs 14 5
korrek soos op 25 Februarie 2013.

Andries Ferreira (* 29 Maart 1990) is ’n rugbyspeler wat vir die Cheetahs as ’n losskakel speel in die Curriebeker en die Superrugbyreeks. Hy het vir die Suid-Afrikaanse Skolespan gespeel in 2008.

Ferreira het in 2014 aangekondig dat hy ’n kontrak met die Italiaanse klub Zebre geteken het.

Eksterne skakels[wysig]

Verwysings[wysig]