Angels & Airwaves

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Angels & Airwaves
Oorsprong San Diego, Kalifornië
Genre(s) Alternatiewe rock
Aktiewe jare 2005-hede
Uitgewer(s) Geffen
Webwerf http://modlife.com/angelsandairwaves
Lede Tom DeLonge
David Kennedy
Atom Willard
Matt Wachter
Gewese lede Ryan Sinn
Assosiasies Blink 182, The Offspring, Box Car Racer, Rocket from the Crypt, 30 Seconds to Mars, The Distillers, Hazen Street, Over My Dead Body, MOTH, Social Distortion
Portal.svg Musiekportaal

Angels and Airwaves (ook genaamd AVA) is 'n musiekgroep wat deur die voormalige kitaarspeler van blink-182, Tom Delonge, opgerig is. In Mei 2006 het hul debuutalbum, We Don't Need To Whisper, uitgekom. Hul tweede album, I-Empire is op 6 November 2007 uitgebring.

Groeplede[wysig]

Gewese groeplede[wysig]

Eksterne skakels[wysig]