Anglesey

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Anglesey
Inheemse naam: Ynys Môn
Ligging van Anglesey in Wallis
Ligging van Anglesey in Wallis
Geografie
Ligging Wallis, Verenigde Koninkryk
Koördinate 53°18′N 04°23′W
Argipel Britse Eilande
Oppervlak 714 vk km
Administrasie
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Wallis
Hoofstad Llangefni
Grootste stad Holyhead (13 580)
Elizabeth II Elizabeth II
Demografie
Bevolking 69 700

Anglesey (Wallies: Ynys Môn) is 'n eiland en graafskap in die noordweste van Wallis in die Ierse See. Die hoofstad is Llangefni en die grootste stad is Holyhead.

Die Engelse naam van die eiland is afgelei van Oudnoors Ungoll’s Ey, die "eiland van Ungoll". Die naam het geen betrekking tot die historiese etniese groep van die Angeln.