Anqing

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Anqing
安庆
'n Uitsig oor Anqing.
'n Uitsig oor Anqing.
Ligging van Anqing op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Anqing
Anqing
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 30°30′00″N 117°02′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Anhui
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Zhu Duwen (朱读稳)
 - Burgemeester Xiao Chaoying (肖超英)
Oppervlak
 - Stad 15 398 km²  (5 945 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 5 311 000
 - Digtheid 340/km² (890/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Skakelkode(s) 556
Webwerf: anqing.gov.cn

Anqing (Sjinees: 安庆) is 'n stad in die Sjinese provinsie Anhui met 'n bevolking van 5 311 000 in 2010. Die stad is in die ooste van Sjina aan die Jangtse-rivier geleë. Anqing grens in die ooste aan Tongling, in die suidooste aan Chitsjou, in die suide aan Jiujiang, in die weste aan Huanggang, in die noorde aan Lu'an en in die noordooste aan Chaohu.