Ansjan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ansjan
鞍山
'n Uitsig oor Ansjan.
'n Uitsig oor Ansjan.
Ligging van Ansjan op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Ansjan
Ansjan
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 41°07′00″N 122°59′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Liaoning
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Zhang Jiehui
 - Burgemeester Gu Chunli
Oppervlak
 - Stad 9 252 km²  (3 572 vk m)
 - Land 8 563 km² (3 306 vk m)
 - Water 689 km² (266 vk m)  7.4%
 - Stedelik 624 km² (241 vk m)
Hoogte 1 141 m (3 743 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 3 645 884
 - Digtheid 390/km² (1 000/vk m)
 - Stedelik 1 529 850
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 2 500/km² (6 300/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 210300
Skakelkode(s) 412
Webwerf: anshan.gov.cn

Ansjan (Sjinees: 鞍山) is 'n stad in die Sjinese provinsie Liaoning met 'n bevolking van 3 645 884 in 2010. Die stad is geleë in die noordooste van Sjina naby die kus van die Oos-Sjinese See en noord van die Noord-Koreaanse grens.

Die stad is 'n belangrike industriële stad. Ansjan is in die 14de eeu gestig en in 1587 gefortifiseer. Tydens die boxer-opstand van 1900 en die Russies-Japannese Oorlog (1904–1905) is die stad erg beskadig en later heropbou. Tussen 1918 en 1937 is die stad geïndustrialiseer en tydens die Tweede Sjinees-Japannese Oorlog weer erg beskadig en ten die einde van die Tweede Wêreldoorlog deur Sowjet-magte geplunder. In die 1950's is die stad heropbou.