Antioquia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Antioquia is 'n departement in die noordooste van Colombia. Die departement het ongeveer 5,3 miljoen inwoners wat antioqueño genoem word. Die hoofstad is Medellín. Die goewerneur is Aníbal Gaviria Correa.

Administratiewe indeling[wysig]

Streke en munisipaliteite[wysig]

Antioquia is in nege streke verdeel om die departement se administrasie te behartig. Hierdie streke bevat 'n totaal van 126 munisipaliteite. Die streke met hulle munisipaliteite is:

Suidwestelike Antioquia Oostelike Antioquia Noordoostelike Antioquia
Noordelike Antioquia Westelike Antioquia Bajo Cauca Antioquia
Magdalena Medio Antioquia Urabá Antioquia Medellín Metropolitaanse Area
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Antioquia (kategorie)