Anyang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Anyang
安阳
Die Tianning-tempel in Anyang.
Die Tianning-tempel in Anyang.
Ligging van Anyang op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Anyang
Anyang
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 36°06′00″N 114°20′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Henan
Oppervlak
 - Stad 7 355 km²  (2 840 vk m)
 - Stedelik 543,5 km² (209,8 vk m)
 - Metro 1 739,5 km² (671,6 vk m)
Hoogte 69 m (226 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 5 172 834
 - Digtheid 700/km² (1 800/vk m)
 - Stedelik 950 301
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 1 700/km² (4 500/vk m)
 - Metropolitaans 2 025 811
 - Metrodigtheid 1 200/km² (3 000/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 455000, 456100, 456300, 456400, 456500
Skakelkode(s) 0372
Webwerf: anyang.gov.cn

Anyang (Sjinees: 安阳) is 'n stad in die Sjinese provinsie Henan met 'n bevolking van 5 172 834 in 2010. Die stad is in die noordooste van Sjina, suidoos van Beijing en Tianjin geleë. Anyang grens in die ooste aan Puyang, en in die suide aan Hebi en Xinxiang. Die ou naam van die stad is Zhāngdé (彰德), in die noordweste is Yīnxū (殷墟; die „ruïnes van Yin“) geleë, wat tussen die 14de en 11de eeu v.C. as hoofstad van die Sjang-dinastie gedien het, en in 2006 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys is.