Apollo-program

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Apollo-projek)
Spring na: navigasie, soek
Apollo Program wapen
Apollo CSM in 'n wentelbaan
Posisie van Apollo missies op die maan

Die Apollo-program was 'n reeks missies wat deur die Amerikaanse (NASA) met die gebruik van die Apollo-ruimtetuig en die Saturn-vuurpyl tussen 1961 en 1975 onderneem is. Die program is deur North American Aviation ontwikkel en het die landing van 'n mens op die maan en ook sy veilige terugkeer na die aarde as doel gehad. Hierdie doel is met die Apollo 11 missie in Julie 1969 bereik.

Missies[wysig]

Datums hier gelys is die datums van die lansering.

Onbemande Saturn I[wysig]

Onbemande Little Joe II[wysig]

Onbemande Apollo-Saturn IB en Saturn V[wysig]

Onbemande Saturn V[wysig]

Bemande missies[wysig]