Apollo 10

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Apollo 10
Sendingwapen
Apollo-10-LOGO.png
Sendingstatistiek
Sendingnaam: Apollo 10
Roepteken: Beheermodule:
Charlie Brown


Maanmodule:
Snoopy

Bemanningslede: 3
Lansering: 18 Mei 1969
16:49:00 UTC


Kennedy Ruimtesentrum
LC 39B

Tyd in wentelbaan: 61 uur 37 minute,
23.6 sekondes
Omwentelinge: 31
Landing: 21 Mei 1969
16:52:23 UTC
15° 2' S, 164° 39' W
Tydsduur: 8 dae, 0 ure 3 minute
Massa: CSM 28,834 kg;
LM 13,941 kg
Bemanningslede
The Apollo 10 Prime Crew - GPN-2000-001163.jpg
V.l.n.r.: Cernan, Stafford, Young
Apollo program insignia.png

Apollo 10 was die vierde bemande sending van die Apollo-program en die eerste om vanaf platform 39B gelanseer te word. Die missie was die tweede om 'n bemanning in 'n wentelbaan om die maan te plaas. Die module het tot 15.6 km (8.4 myl) van die maanoppervlakte gekom gedurende die missie. Volgens die "2001 Guinness World Records" het Apollo 10 die rekord behaal vir die hoogste spoed bereik deur 'n bemande voertuig: 39,897 km/h (11.08 km/s of 24,791 mph). Hierdie rekord is opgestel tydens hul terugkeer van die maan op 26 Mei 1969.

Bemanning[wysig]

Rugsteun bemanning[wysig]

Ondersteuningspan[wysig]

Sendingparameters[wysig]

  • Massa:
    • CSM massa: 28 834 kg
    • LM massa: 13 941 kg

Galery[wysig]

Voorafgegaan deur:
Apollo 9
Apollo-program Opgevolg deur:
Apollo 11

Eksterne skakel[wysig]