Appel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Appel
'n Tipiese appel
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Angiosperms
Klas: Eudicots
Orde: Rosales
Familie: Rosaceae
Subfamilie: Maloideae
Tribus: Maleae
Genus: Malus
Spesie: M. domestica
Binomiale naam
Malus domestica
Borkh., 1803
Sinonieme

Malus communis
Malus pumila

'n Golden Delicious appel.

'n Appel is die eetbare, vlesige vrug van die appelboom, die spesies Malus domestica in die roosfamilie Rosaceae.

Die oorsprong van appels is uit die wilde spesie Malus sieversii in Sentraal-Asië, waar voorbeelde tot vandag toe nog gevind kan word.

Sommige variëteite van appels[wysig]

  • Gala
  • McIntosh
  • Winesap
Bloeisels, vrugte en blare van die appelboom (Malus domestica)
Top tien appelproduserende lande gedurende 2011
Land Produksie (in ton)
Vlag van Volksrepubliek van Sjina Sjina 35 985 000
Vlag van Verenigde State VSA 4 275 108
Vlag van Indië Indië 2 891 000
Vlag van Turkye Turkye 2 680 075
Vlag van Italië Italië 2 411 201
Vlag van Pole Pole 2 493 078
Vlag van Frankryk Frankryk 1 857 349
Vlag van Iran Iran 1 651 839
Vlag van Brasilië Brasilië 1 338 995
Vlag van Rusland Rusland 1 200 000
Vlag van Chili Chili 1 169 092
Vlag van Argentinië Argentinië 1 115 951
Vlag van Oekraïne Oekraïne 954 100
Wêreld 69 569 612
Bron: FAOstat

Ander lande met meldbare produksie is Duitsland (898 448 t), Suid-Afrika (781 124 t) en Japan (655 300 t).

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.