Ascension (eiland)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Ascensioneiland)
Spring na: navigasie, soek
Ascension-eiland
Ascension Island
(Engels)
Flag of Ascension Island.svg Coat of Arms of Ascension Island.svg
(Vlag van Ascensioneiland) (Wapen van Ascensioneiland)
Nasionale leuse: Geen
Ligging van Ascensioneiland in die suidelike Atlantiese Oseaan
Ligging van Ascensioneiland in die suidelike Atlantiese Oseaan
Kaart van Ascensioneiland
Kaart van Ascensioneiland
Amptelike tale Engels
Hoofstad Georgetown
Grootste stad Georgetown
Eerste Minister Andrew Gurr
Oppervlakte
 - Totaal
88 vk km
Bevolking
 - Totaal (2008)
 - Bevolkingsdigtheid
880
10/vk km
Geldeenheid Sint-Helena-Pond (£) (SHP)
Tydsone UTC: UTC
Volkslied God Save the Queen
Landskap van Ascension.

Ascension-eiland (Engels: Ascension Island) is 'n eiland in die suidelike Atlantiese Oseaan met 'n bevolking van 940 mense en 'n oppervlakte van 88 km². Ascension is 'n deel van die britse oorsese gebied Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha. Die hoofstad en grootste stad is Georgetown.

Eksterne skakels[wysig]