Asiatiese strandkiewiet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Asiatiese strandkiewiet
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Charadriidae
Genus: Charadrius
Spesie: C. asiaticus
Binomiale naam
Charadrius asiaticus
(Pallas, 1773)

Die Asiatiese strandkiewiet (Charadrius asiaticus) is 'n voël en somer besoeker aan Suider-Afrika, veral aan die noorde. Hulle verkies yl grasgebiede en wateroewers en kom gewoonlik in swerms voor. Die voël is 18 - 22 cm groot en weeg 60 - 78 gram met 'n vlerkspan van 58 cm. In Engels staan die voël bekend as Caspian Plover.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Charadrius asiaticus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.