Assamees

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Assamees
অসমীয়া Ôxômiya
Gepraat in: Vlag van Indië Indië
Vlag van Bangladesj Bangladesj 
Gebied: Suid-Asië
Totale sprekers: 17 miljoen[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Iranies
  Indo-Aries
   Oos-Indo-Aries
    Assamees–Bengaals
     Assamees 
Skrifstelsel: Assamese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Assam (Vlag van Indië Indië)
Gereguleer deur: Assam Sahitya Sabha
Taalkodes
ISO 639-1: as
ISO 639-2: asm
ISO 639-3: asm 
Tale van Suid-Asië

Assamees (অসমীয়া Ôxômiya) is 'n Indo-Europese taal en word deur 17 miljoen mense in Oos-Indië en Bangladesj gepraat. Assamees is een van die amptelike tale van Indië naas Engels en Hindi en van die Indiese deelstaat Assam. Assamees is nou verwant aan Bengaals en word in die Assamese alfabet geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.

Verwysings[wysig]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Assamees