Assegaai (boom)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Assegaai
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Asterids
Orde: Cornales
Familie: Curtisiaceae
Takht.[1]
Genus: Curtisia
Ait.
Spesie: C. dentata
Binomiale naam
Curtisia dentata
C.A.Sm.

Die Assegaai (Curtisia dentata) is 'n middelgroot boom wat in Afrikabergwoude groei. Dit is redelik skaars tussen Kaapstad tot by die Soutpansberg en meer volop in die oostelike hooglande van Zimbabwe tot by die Gorongozaberg. Hierdie boom is die enigste spesie van die genus Curtisia.

Eksterne skakels[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Assegaai (boom) (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Angiosperm Phylogeny Group (2009). “An update of the Angiosperm Phylogeny Group classification for the orders and families of flowering plants: APG III” (PDF). Botanical Journal of the Linnean Society 161 (2): 105–121. DOI:10.1111/j.1095-8339.2009.00996.x. Besoek op 2013–06–26.