Aston Martin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Aston Martin Lagonda Limited
AstonMartinCroppedDileo.png
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1913, Londen
Hoofkantoor Gaydon, Warwickshire, Verenigde Koninkryk
Sleutelpersone Ulrich Bez (hoof uitvoerende beampte)
David Richards (voorsitter van die Raad)
Gebied bedien Wêreldwyd
Industrie Motorvervaardiger
Produkte Motorvoertuie
Dienste Finansiële en logistieke dienste
Inkomste £474,3 miljoen[1] (2010)
Netto inkomste £7,6 miljoen[1] (2010)
Werknemers 1 250[2] (2010)
Dogtermaatskappye Aston Martin Racing (50%)
Webwerf astonmartin.com
'n Aston Martin Mk II, 1935.

Aston Martin is 'n Britse motormaatskappy wat onder andere veral bekend is vir die verskyning in die vroeë James Bond flieks. Aston Martins is geken as klassieke en status motors wat met die hand aanmekaar gesit word en van uiters hoë kwaliteit materiale gemaak word. Die motormaatskappy was 'n paar jare gelede in finansiële stryd en is verkoop aan die Ford Motormaatskappy, vanwaar dit bestuur was tot ongeveer twee jaar gelede toe Aston Martin weer sy eie voete gevind het.

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 (en) Wright, William, "Aston Martin revs up to raise capital", 6 Junie 2011. URL besoek op 12 April 2014.
  2. (en) "England, Third of jobs go at Aston Martin", BBC News, 1 Desember 2008. URL besoek op 12 April 2014.

Bronne[wysig]