Astor Piazzolla

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Astor Piazzolla
Astor Piazzolla.jpg
Astor Piazzolla met sy bandoneon in 1971
Geboorte 11 Maart 1921
Mar del Plata, Argentinië
Afsterwe 4 Julie 1992
Buenos Aires
Beroep(e) Bandoneon-speler, komponis
Genre(s) Tango, Nuevo Tango
Instrument(e) Bandoneon
Aktiewe jare 1940-1989
Webwerf piazzolla.org
Portal.svg Musiekportaal

Astor Pantaleón Piazzolla (* 11 Maart 1921 in Mar del Plata; † 4 Julie 1992 in Buenos Aires) was 'n Argentynse bandoneon-speler en komponis. Hy word as grondlegger van die Nuevo Tango beskou, 'n teenbeweging teen die tradisionele Tango Argentino.