Astrachan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Astrakhan)
Spring na: navigasie, soek
Vir ’n artikel oor die oblast met dieselfde naam, sien Astrachan-oblast.
Astrachan
Астрахань
Kremlin-katedraal van Astrachan
Kremlin-katedraal van Astrachan
Vlag van Astrachan
Vlag
Wapen van Astrachan
Wapen
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Ligging van Astrachan op 'n kaart (Astrachan-oblast)
Astrachan
Astrachan
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Koördinate: 46°19′25″N 48°02′12″O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Astrachan-oblast
Stigting 1558
Stadstatus 1717
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Michail Stoljarof
Oppervlak
 - Stad 500 km²  (190 vk m)
Hoogte -28 m (-92 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 520 662
 - Digtheid 1 041/km² (2 700/vk m)
Tydsone MSK (UTC+04:00)
Poskode 414000-414057
Skakelkode(s) 7 8512
Webwerf: astrgorod.ru

Astrachan (Russies: Астрахань) is 'n groot stad in die Suid-Europese deel van Rusland en die hoofstad van die Astrachan-oblast. Die stad is geleë aan die Wolga-rivier, waar dit in die Kaspiese See uitmond. Met die laaste sensus in 2002 is die inwoners op 504,501 geskat.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Astrachan (kategorie)