Aswan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Aswan
أسوان
Die moderne stad Aswan
Die moderne stad Aswan
Ligging van Aswan op 'n kaart (Egipte)
Aswan
Aswan
Koördinate: 24°05′20″N 32°53′59″O
Land Vlag van Egipte Egipte
Egiptiese regeerarea Aswan
Bestaan sedert antieke tye
Hoogte 194 m (636 vt)
Bevolking (2012)
 - Stad 290 327
Skakelkode(s) (+20) 97
Aswan
Die Nylrivier by Aswan
Aswan in 1857.

Aswan is 'n stad in die suide van Egipte, op die oosoewer van die Nylrivier. Dit is in een van die droogste streke ter wêreld geleë en het bekend geword nadat die tweede Aswandam in die Nylrivier in die 1960's daar gebou is. Aswan het sowat 290 000 inwoners.