Ayyavazhi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die logo van Ayyavazhi

Ayyavazhi is 'n Tamiliese monoteïstiese geloof wat in die middel-19de eeu ontstaan het in Suid-Indië. Die heilige boeke van Ayyavazhi is die Akilathirattu Ammanai en die Arul Nool.