BHP Tower

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

BHP Tower is 'n wolkekrabber wat tans in aanbou is in Perth, Wes-Australië. Bouwerk het in April 2008 'n aanvang geneem en daar word verwag dat dit in 2012 voltooi sal wees. Na voltooiing sal dit Central Park as die hoogste gebou in Perth verbysteek en sal ook Australië se hoogste kantoorgebou wees en die titel by 120 Collins Street in Melbourne afneem.

Verwysings[wysig]