BNN

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

BNN (Bart's Neverending Network) is 'n klein publieke uitsaaier in Nederland, opgerig op 15 Augustus 1997 met die jeug as teikenmark. BNN het as 'n televisieprogram by die kommersiële televisie-uitsaaier Veronica begin en is deur Bart de Graaff aangebied. Die benaming "BNN", destyds 'n afkorting van "Bart News Network", was 'n satire op die Amerikaanse nuusuitsender CNN (Cable News Network).

Eksterne skakels[wysig]