Baarsagtige

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Baarsagtiges
Perca flavescens
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Families

Verskeie, sien artikel langsaan.

Die Baarsagtiges of Perciformes is die grootste orde van gewerweldes en sluit 40% van alle visspesies in. Die orde hoort tot die klas Actinopterygii.

Kenmerke[wysig | wysig bron]

Die orde sluit beide vars- en seewater visse in. Die vis het 'n tipiese dorsale vin en stertvinne wat gespleed is. Daar is ongeveer 7000 verskillende spesies van verskillende vorms en groottes wat in alle akwatiese omgewings aangetref word.

Families[wysig | wysig bron]

Suborde Percoidei[wysig | wysig bron]

Superfamilie Percoidea

Superfamilie Cirrhitoidea

Superfamilie Cepoloidea

Suborde Elassomatoidei[wysig | wysig bron]

Suborde Labroidei[wysig | wysig bron]

Suborde Zoarcoidei[wysig | wysig bron]

Suborde Notothenioidei[wysig | wysig bron]

Suborde Trachinoidei[wysig | wysig bron]

Suborde Blennioidei[wysig | wysig bron]

Suborde Icosteoidei[wysig | wysig bron]

Suborde Gobiesocoidei[wysig | wysig bron]

Suborde Callionymoidei[wysig | wysig bron]

Suborde Gobioidei[wysig | wysig bron]

Suborde Kurtoidei[wysig | wysig bron]

Suborde Acanthuroidei[wysig | wysig bron]

Suborde Scombrolabracoidei[wysig | wysig bron]

Suborde Scombroidei[wysig | wysig bron]

Suborde Stromateoidei[wysig | wysig bron]

Suborde Anabantoidei[wysig | wysig bron]

Suborde Channoidei[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]