Baiji

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Baiji
Illustrasie van die Baiji
Vergelyking in grootte met 'n volwasse mens
Bewaringstatus
Status iucn3.1 CR af.svg
Kritiek bedreig, moontlik uitgestorwe (IUBN 3.1)[1]
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Subklas: Eutheria
Orde: Cetacea
Suborde: Odontoceti
Superfamilie: Platanistoidea
Familie: Lipotidae
Genus: Lipotes
Spesie: L. vexillifer
Binomiale naam
Lipotes vexillifer
Miller, 1918
Natuurlike verspreiding van die Baiji
Natuurlike verspreiding van die Baiji

Die Baiji was 'n varswaterdolfyn wat net in die Yangtze-rivier in Sjina voorgekom het. In 2008 is verklaar dat dit funksioneel uitgestorwe is. Dit het vir sowat 20 miljoen jaar op aarde bestaan. Die laaste een is in Augustus 2007 gesien.

Verwysings[wysig]

  1. Smith, B.D., Zhou, K., Wang, D., Reeves, R.R., Barlow, J., Taylor, B.L. & Pitman, R. (2008). Lipotes vexillifer. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 7 Oktober 2008.