Baikal-rob

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Baikal-rob
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Carnivora
Familie: Phocidae
Genus: Pusa
Spesie: P. sibirica
Binomiale naam
Pusa sibirica
Gmelin, 1788
Sinonieme
Phoca sibirica

Die Baikal-rob (Pusa sibirica) is een van die diersoorte van Siberië. Dit is inheems aan die Baikalmeer en is die kleinste robspesie. Hulle lewe die langste van alle robbe (tot 56 jaar vir wyfies).

Verwysings[wysig]

  1. Burkanov, V. (2008). Pusa sibirica. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 29 Januarie 2009.