Balfour, Mpumalanga

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Balfour
Balfour-luglyn, Mpumalanga.jpg
Ligging van Balfour op 'n kaart (Mpumalanga)
Balfour
Balfour
Koördinate: 26°39′S 28°35′O Koördinate: 26°39′S 28°35′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Mpumalanga
Distriksmunisipaliteit Gert Sibande
Plaaslike Munisipaliteit Dipaleseng
Gestig 1898
Oppervlak
 - Dorp 12,06 km²  (4,7 vk m)
Bevolking (2011)
 - Dorp 3 201
 - Digtheid 270/km² (699,3/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 5740
Skakelkode(s) 017
Die SAR Klas 18E Series 1 18-122 staan op Balfour.

Balfour (voorheen: McHattiesburg) is 'n klein landbou- en steenkoolmynboudorp in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die eerste erwe is op 16 Februarie 1898 verkoop en die dorp is eers genoem na Frederick McHattie. In 1905 het die Britse Eerste Minister Arthur Balfour die dorp besoek waarna die dorp se naam verander is na Balfour.

Distrik[wysig]

Die distrik is 2 400 km2 groot en het in 1962 van Heidelberg afgestig. Die belangrikste gewas wat verbou word is mielies. Die Springfield Colleries steenkoolmyn is 20 km suidwes van die dorp.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]