Balk-vingervin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Balk-vingervin
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Cheilodactylidae
Genus: Cheilodactylus
Spesie: C. pixi
Binomiale naam
Cheilodactylus pixi
Smith, 1980

Die Balk-vingervin (Cheilodactylus pixi) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en kom voor tussen Knysna en Koffiebaai. Dit was al eenkeer gefotografeer by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Barred fingerfin.

Voorkoms[wysig]

Die vis is ligkleurig met 5 skuins strepe oor die lyf en daar is geen donker merke op die pektorale- of stertvinne nie. Die vis word tot 18 cm groot.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]