Balkstert platkop

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Balkstert platkop
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Scorpaeniformes
Familie: Platycephalidae
Genus: Platycephalus
Spesie: P. indicus
Binomiale naam
Platycephalus indicus
(Linnaeus, 10de uitgawe van Systema Naturae, 1758)
Sinonieme

Platycephalus spathula

Die Balkstert platkop (Platycephalus indicus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooi See en aan die ooskus van Afrika vanaf Oman tot by die Mosselbaai. Die vis het ook deur die Suezkanaal gemigreer na die Middellandse See. In Engels staan die vis bekend as die Bartail flathead.

Voorkoms[wysig]

Die vis het 'n lang lyf. Die volwasse vis is bruin of gryskleurig aan die bokant en wit aan die onderkant. Die stertvin is wit of geel met 2 - 3 horisontale swart strepe en word tot 1 m lank.

Habitat[wysig]

Die vis leef in beskutte kuswater en ook in riviermondings in water wat tot 25 m diep is. Hulle vreet garnale, krappe, wurms en vis. Die vis begraaf homself sodat net die oë uitsteek. Die vis eetbaar.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]