Ballon-penvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ballon-penvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Tetraodontiformes
Familie: Diodontidae
Genus: Diodon
Spesie: D. holocanthus
Binomiale naam
Diodon holocanthus
Linnaeus, 1758
Verspreiding
Verspreiding
Spiny fish.jpg

Die Ballon-penvis (Diodon holocanthus) is 'n vis wat voorkom in die tropiese en subtropiese water van al die oseane in die wêreld. In Suider-Afrika kom dit voor van Namibië tot by Mosambiek.

Voorkoms[wysig]

Die hele lyf - behalwe die vinne - is bedek met stekels wat agtertoe lê. Wanneer die vis homself opblaas staan die stekels orent. Die vis se kop en lyf is lig olyfkleurig.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]