Banja Luka

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Banja Luka
Бања Лука
Banja Luka vue générale.jpg

Kaart Wapen
Banja Luka municipality.svg
Coat of arms of Banja Luka.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Bosnië-Herzegowina Bosnië-Herzegowina
 Deelstaat Flag of Republika Srpska.svg Republika Srpska
 Stigting 1494
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 232 vk km
 Hoogte bo seevlak 163 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 238 353
 - Bevolkingsdigtheid 243/vk km
 Tydsone CET (UTC+1)
 - Somertyd CEST (UTC+2)
 Burgemeester Dragoljub Davidović
 Amptelike Webwerf banjaluka.ba

Banja Luka (Serwies: Бања Лука) is met 'n bevolking van 238 353 die tweede grootste stad in Bosnië-Herzegowina ná die hoofstad Sarajevo. Dit is die hoofstad en grooste nedersetting in die deelstaat Republika Srpska.