Banjos banjos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Banjosidae
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Suborde: Percoidei
Superfamilie: Percoidea
Familie: Banjosidae
Genus: Banjos
Bleeker, 1876
Spesie: B. banjos
Binomiale naam
Banjos banjos
(Richardson, 1846)

Banjos banjos is 'n vis in die orde perciformes en die enigste spesie in die genus Banjos en die familie Banjosidae. Banjos kom voor in strandwaters in die westelike Stille Oseaan vanaf Japan tot die Suid-Sjinasee. Dit kan 'n lengte van tot 30 cm bereik. In Engels staan die vis bekend as die Banjofish.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakel[wysig]