Baoding

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Baoding
保定
'n straattoneel in Baoding.
'n straattoneel in Baoding.
Ligging van Baoding op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Baoding
Baoding
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 38°52′00″N 115°28′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Hebei
Oppervlak
 - Stad 22 185 km²  (8 566 vk m)
 - Stedelik 365 km² (141 vk m)
Hoogte 25 m (83 vt)
Bevolking (2010)
 - Stad 11 194 379
 - Digtheid 504,59/km² (1 306,9/vk m)
 - Stedelik 1 028 000
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 2 800/km² (7 300/vk m)
 - Metropolitaans 1 665 360
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 071000
Skakelkode(s) 0312
Webwerf: bd.gov.cn

Baoding (Sjinees: 保定) is 'n stad in die Sjinese provinsie Hebei met 'n bevolking van 11 194 379 in 2010. Die stad is geleë in die ooste van Sjina, in die suidweste van Tianjin. Baoding grens in die noordooste aan die hoofstad Beijing. Die stad is tydens die Han-dinastie gestig en het tot 1958 as hoofstad van die provinsie Hebei gedien.