Baraustormvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Baraustormvoël
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Procellariidae
Genus: Pterodroma
Spesie: P. baraui
Binomiale naam
Pterodroma baraui
Jouanin, 1964

Die Baraustormvoël (Pterodroma baraui) is 'n stormvoël en seldsame besoeker aan die ooskus van Suid-Afrika. Die voël is 38 - 40 cm groot en weeg 400 g met 'n vlerkspan van 92 - 98 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as Barau's petrel.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2008). Pterodroma baraui. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 2009-04-18.