Barbara Schöneberger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Barbara Schöneberger
Barbara Schöneberger by 'n konsert in 2007
Geboorte 5 Maart 1974
München, Duitsland
Nasionaliteit Duits
Beroep(e) Komediant, program-aanbieder, aktrise en sangeres
Amptelike
webwerf
barbara-schoeneberger.de
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Barbara Schöneberger (* 5 Maart 1974 in München in die deelstaat Beiere, Duitsland) is 'n Duitse komediant, program-aanbieder, aktrise en sangeres.

Haar pa is 'n klarinet-speler.

Eksterne skakels[wysig]