Barbertonse madeliefie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Barbertonse madeliefie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Asterids
Orde: Asterales
Familie: Asteraceae
Subfamilie: Mutisioideae
Tribus: Mutisieae
Genus: Gerbera
Spesie: G. jamesonii
Binomiale naam
Gerbera jamesonii
Bolus ex Hooker f.
Blom van 'n Barbertonse madeliefie.

Die Barbertonse madeliefie (Gerbera jamesonii) is 'n meerjarige blomplant wat mooi madeliefieblomme aan lang stele voortbring. Die blomme kan verskillende kleur wees. Die plant groei taamlik vinnig en verkies vol son en matige water. Die blomtyd is tussen September en November.

Bron[wysig]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: