Barnaoel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Barnaoel
Барнаул
Barnaul Skyline 2007.jpg
Vlag van Barnaoel
Vlag
Wapen van Barnaoel
Wapen
Ligging van Barnaoel op 'n kaart (Altai-krai)
Barnaoel
Barnaoel
Ligging van Barnaoel in Altai-krai
Koördinate: 53°17′27″N 83°38′52″O
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Altai-krai
Stigting 1730's
Regering
 - Tipe Stadsdoema
 - Hoof Igor Sawintsef (waarnemend)
Bevolking (2010)
 - Stad 600 749
Tydsone UTC+07:00 (UTC)
Webwerf: http://www.barnaul.org/

Barnaoel (Russies: Барнау́л) is die hoofstad van die Altai-krai in Rusland. Dit is in die suidweste van die Siberiese Federale Distrik aan die Ob-rivier geleë. Dit het ongeveer 649 600 inwoners (2007-raming).

Barnaoel is die naaste groot stad aan die Altai-gebergte in die suide. Dit lê ook redelik naby aan Rusland se grense met Kazachstan, Mongolië en Sjina.

Geskiedenis[wysig]

Barnaoel was een van die eerste stede wat in Siberië gestig is. Die ligging is aanvanklik gekies weens die nabyheid van die mineraalryke Altai-gebergte asook ’n groot rivier. Teen die vroeë 19de eeu is 90% van Rusland se silwer in die Altai-streek vervaardig.

Teen die 20ste eeu het die stad gegroei tot een van die grootste handel- en kultuursentrums in die streek, veral ná die bou van ’n groot spoorlyn.

Eksterne skakels[wysig]