Bassiaan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bassiaan
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Procellariidae
Genus: Procellaria
Spesie: P. aequinoctialis
Binomiale naam
Procellaria aequinoctialis
Linnaeus, 1758

Die bassiaan (Procellaria aequinoctialis) is 'n groot stormvoël in die familie Procellariidae. Hulle kom in die Suidelike Oseaan voor vanaf so ver noord as die suide van Australië, Peru en Namibië. Hulle broei in kolonies op verspreide eilande. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.

Ander name[wysig]

  • Witkenpylstormvoël of Bassiaanstormvoël
  • Engelse naam: White-chinned Petrel
  • Wetenskaplike naam: Procellaria aequinoctialis

Sien ook[wysig]