Batam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Batam
Vue de batam.JPG

Kaart Wapen
Batam.png
Coats of arms of None.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Indonesië Indonesië
 Provinsie Riau-eilande
 Koördinate 01°05′N 104°02′O
 Oppervlakte:  
 - Totaal 415 vk km
 Hoogte bo seevlak 0 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 1 153 860
 - Bevolkingsdigtheid 2 800/vk km
 Tydsone UTC +7 (WIB)
 Burgemeester Drs. H.Ahmad Dahlan
 Amptelike Webwerf batamkota.go.id

Batam is 'n eiland en 'n stad in die noordweste van Indonesië en lê net suid van Singapoer. Die stad het 'n bevolking van 1 153 860 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 415 km². Dit is 'n vryhandelsgebied en maak deel uit van die ekonomiese groei driehoek tussen Indonesië, Maleisië en Singapoer.