Battery 9

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Battery 9
Battery9 at Klein Libertas2.jpg
Battery 9 tree op in Stellenbosch tydens die 2007 Woordfees. Links is Paul Riekert en regs is Huyser Burger.
Genre(s) Industrieel
Lede Paul Riekert
Portal.svg Musiekportaal

Battery 9, 'n industriële musiekprojek uit Johannesburg, is 'n geesteskind van Paul Riekert. Hy skryf, speel en lê die musiek vas in 'n mengsel van Engels en Afrikaans. Die groepnaam word soms sonder 'n spasie geskryf: Battery9. Die temas van Battery 9 se lirieke handel gewoonlik oor sosiale kommentaar, verlies, haat, pyn en galgehumor.

Diskografie[wysig]

Albums:

  • Protskrog
  • Wrok
  • Sondebok
  • Koffie, 2009
  • Galbraak, 2008 ONEF/LOOPHOLE
  • Straks, ONEF1009 2006 ONEF/LOOPHOLE
  • The Best Of Battery 9, 2007 RHYTHM
  • Sondebok, 2002 GALLO/ONE F
  • Wrok, 1998 TICTICBANG
  • Gris, 1997 TICTICBANG
  • Strop, 1996 TICTICBANG
  • Protskrog, 1995 ONE F[1]

Verwysings[wysig]

  1. Vetseun.co.za, besoek op 25 April 2010.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]