Bedfordshire

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bedfordshire
Bedfordshire's Flag.svg
Vlag
Coats of arms of None.svg
Wapen
Bedfordshire UK locator map 2010.svg
Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Bedfordshire
Oppervlakte 1 235 km2
Bevolking 617 100 (2011)
Bevolkingsdigtheid 499 inw./km2
Distrikte en Unitêre owerhede
2009 Bedfordshire Ceremonial Numbered.png
  1. Bedford
  2. Central Bedfordshire
  3. Luton

Bedfordshire (uitgespreek /ˈbɛdfərdʃər/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Bedford, Dunstable en Luton. Bedfordshire het 'n bevolking van 617 100 in 2011 gehad, en dus is die 36ste grootste graafskap in die land.