Been (ledemaat)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Menslike vroulike bene.

'n Been is 'n ledemaat wat gebruik word om goed, meestal die lyf van 'n organisme, te ondersteun of op te hou. Voëls en mense het twee bene. Sommige voorwerpe, soos tafels en stoele, het ook bene om hulle op te hou.

Diere het gewoonlik twee of vier bene (vertebrate, wat diere is met rugwerwels). Sommige diere het ses, agt of twaalf bene, byvoorbeeld arthropodas soos insekte en spinnekoppe. Honderd- en duisendpote het baie meer bene, maar nie presies 'n honderd of 'n duisend soos hul name sou aandui nie. Mense het twee bene, aangevul deur voete.

Bipedaal verwys na diere met twee bene, en 'n kwadrupedaal is 'n dier met vier bene.

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Been (ledemaat) (kategorie)