Beerschot AC

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Beerschot AC
Shirt Beerschot AC 2011-2012.jpg
Volle naam Koninklijke Beerschot Antwerpen Club
Stigting 1920
Tuisveld Olimpies Stadion, Antwerpen
Kapasiteit 12 800
Voorsitter Vlag van België Patrick Vanoppen
Afrigter Vlag van België Jacky Mathijssen
Liga Eerste klasse
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Koninklijke Beerschot Antwerpen Club is 'n sokkerspan in die Belgiese stad Antwerpen, wat in die Eerste Klasse speel. Die klub is 'n saamsmelting van Beerschot VAC (wat bankrot geraak het) en Germinal Ekeren uit 1999. Die klub is ook bekend onder sy ou naam Germinal Beerschot Antwerpen (GBA). Beerschot het twee keer (een keer as Ekeren) die Beker van België gewen. Beerschot VAC het ook sewe keer die landskampioenskap van België gewen.

Erelys[wysig]

  • Tweede Klasse (1)
1988/89
  • Beker van België (2)
1997, 2005
(naaswenner (2): 1990, 1995)
  • Belgiese Supercup
(naaswenner (2): 1997, 2005)

Beroemde sokkerspelers[wysig]