Beetham-toring

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Beetham Tower evening.jpg

Beetham-toring (ook bekend as die Hilton-toring) is 'n wolkekrabber in Manchester, Engeland. Die gebou is in 2006 voltooi en het 'n hoogte van 169 meter en 47 verdiepings. Die boukoste het sowat 150 miljoen Pond beloop. Dit is ook die hoogste Britse toring buite Londen.

Fotogalery[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Beetham-toring (kategorie)